Nuutste uitgawe

Hierdie is die nuutste uitgawe van die Aitsa! Skoolkoerant vir u leesgenot. Dit is ook die tweede keer wat die Aitsa! digitaal verskyn. Stuur asseblief vir ons ‘n boodskap met u kommentaar en moontlike kritiek. Ons poog om die beste te wees en sal u insette waardeer.

Indien u die uitgawe op ‘ ‘n selfoon of tablet lees gebruik u vingers om die bladsye te vergroot.(Zoom) Gee hom asseblief net ‘n oomblik om te laai

U kan die uitgawe hier aanlyn lees: